Ouderlinge en diakens vergader
Die ouderlinge vergader op 22 Augustus om 19.00 en die diakens vergader 22 Augustus om 18.00
Die ouderlinge vergader op 22 Augustus om 19.00 en die diakens vergader 22 Augustus om 18.00
Riglyne vir Bybelstudie met die oog op Sondag 19 Augustus 2018. Lees Lukas 11:1-13 soos hier onder weergegee. 1 Jesus was êrens op ‘n plek besig om te bid. Toe […]
BRAAI KOM VERKEER GESELLIG SAAM OM DIE SPIT! Wanneer:26 Augustus direk na Nagmaal Waar: Sommer net hier in ons Kerk-vierkant Wat moet ek doen: Voltooi die meegaande skeurstrokie en plaas […]
Ons gemeente se volgende nagmaalgeleentheid is geskeduleer vir Sondag 26 Augustus en die voorbereidingsdiens is geskeduleer vir 19 Augustus. Die ouderlinge sal in die weke voor Nagmaal hulle lidmate besoek.
Ons gemeente het Saterdagaand 19 Mei weer ‘n belofteveiling gehou. Dit behels dat lidmate goedere en dienste skenk wat dan opgeveil word en in Saterdag se geval deur ‘n opgeleide […]
Op 13 Mei het lidmate van ‘n paar wyke byeengekom vir ‘n bring-en-braai by die saal. Ander wyke gaan later hierdie jaar hulle beurt kry. Hieronder is ‘n paar foto’s […]
Bybelstudie vir Donderdag 24 Mei 2018 Groepe 1 en 3 en die groep te Huis Nazareth doen die volgende : Lees Johannes 15:18-16:4. Die klem van die Bybelstudie sal op […]
Die ouderlinge kom Woensdagaand om 19.00 in die kerksaal byeen vir die gewone kwartaallikse vergadering. Daartydens word o.a. deur die ouderlinge verslag gedoen oor die besoeke aan hul lidmate in […]
AFSKOPFUNKSIE/PIEKNIEK Sing ‘n lawwe liedjie, in ‘n blommetuin. Sing ‘n lawwe liedjie, met lekker kos en wyn. Sing ‘n lawwe liedjie, want ons gaan piekniek hou. Sing ‘n lawwe liedjie, […]
Met die oog op Donderdag 15 Februarie se Bybelstudie doen Groepe 1 (8.30) en 3 (18.30) die volgende voorbereiding : Lees 1 Petrus 2:18-25 in die Direkte Vertaling Gee […]