Nagmaal 25 Februarie
Die eerste van 4 Nagmaalgeleenthede van die jaar vind op 25 Februarie plaas. As deel van die erediens word ook aandag geskenk aan die nabetragting op die fees geleentheid. Gedurende […]
Die eerste van 4 Nagmaalgeleenthede van die jaar vind op 25 Februarie plaas. As deel van die erediens word ook aandag geskenk aan die nabetragting op die fees geleentheid. Gedurende […]
Bybelstudie met die oog op 10 Desember se oggend woordverkondiging Lees Titus 2. Die klem sal in die prediking op vers 11-14 val. In verse 1-10 word ‘n baie spesifieke […]
Voorbereiding vir die Bybelstudie 30 November 2017 Bybelstudie vir komende Donderdag: (gebruik, indien moontlik, asb die ouer Afrikaanse Vertaling. Die verse hier onder kom uit hierdie vertaling.) Lees weer Miga […]
Die Kuierkafee sluit hulle maandelikse byeenkomste vir 2017 op Dinsdag 28 November af. Die afsluiting gaan die vorm aanneem van ‘n heerlike ete en ‘n saamkuier om 12.00 in die […]
Ons program vir 2018 (kalender) is beskikbaar in die vakkies in die kerkgebou. U kan ook die jaarprogram te lese kry deur op “Kalender” op ons webwerf se voorblad te klik. […]
Ons gemeente se Kersprogram het bestaan uit ‘n erediens en uit ‘n program met samesang, optrede van die Pretoriase Mannekoor onder leiding van Marina Mentz en musiek gelewer deur die […]
‘n Sestal dooplidmate het Sondagoggend 5 November hulle geloof voor die gemeente bely. Hieronder is ‘n paar fotos.
LUTHER SE 95 STELLINGS 31 OKTOBER 1517 WITTENBERG DUITSLAND.[1] Uit liefde vir die waarheid en met die begeerte om die waarheid openbaar aan die orde te stel, sal daar in Wittenberg […]
Op 12 November gaan ons gemeente weer die Heilige Nagmaal vier, die laaste geleentheid vir 2017. Die nabetragting gaan weer soos in die verlede as deel van die erediens gedoen […]
Die IK Kommissie beplan ‘n program op 5 November met die oog op Kersfees. Die aksie vind die aand plaas en sal o.a. bestaan uit ‘n erediens om 18.00 gevolg […]