Foto’s van gemeente-ete en inwyding van saalverbeterings
Laas Sondag 27 Augustus, na die Heilige nagmaal gevier is tydens die erediens, het ‘n groot aantal van ons lidmate saam ‘n ete geniet en by die geleetheid is die […]
Laas Sondag 27 Augustus, na die Heilige nagmaal gevier is tydens die erediens, het ‘n groot aantal van ons lidmate saam ‘n ete geniet en by die geleetheid is die […]
Groep 1 en 18.30-groep behandel Hebreërs 10:19 tot 23 met die klem op vers 23. Vergelyk die 3 Afrikaanse vertalings van vers 23 (1933, 1983 en Nuwe Direkte Vertaling) met […]
Groep 1 en die 18.30-groep behandel Hebreërs 10:19 tot 25. Ons het die afgelope tyd aandag gegee aan die klere van die hoëpriester in die Ou Testamentiese-bedeling en dit telkens […]
SAALAANBOUINGS FEESTELIK INGEWY!! Op Sondag 27 Augustus gaan ons na die nagmaaldiens ons saalaanbouings op ‘n gesellige, feestelike wyse inwy met ‘n heerlike ete en ‘n lekker saamkuier. Daar gaan […]
‘n Lank gevoelde behoefte by ons gemeente het gestalte gekry – die saal en kombuis het ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Dit is bewerkstellig deur die bestaande mure aan die suidekant van […]
Die Kerkraad het op sy vergadering van 2 Augustus besluit om nie ‘n eie feesprogram te reël nie. Die lidmate word egter aangemoedig om feeste wat bv. in Pretoria gereël […]
Die volgende Nagmaalfeesviering vind op Sondag 27 Augustus plaas . Die diens ter voorbereiding daarvoor vind op Sondagoggend 20 Augustus plaas. Die ouderlinge sal in dié dae weer hulle lidmate […]
Dr Douw is slegs Donderdagaand 1 Junie vir Bybelstudie beskikbaar. Die 18,30-groep sal dus wel vergader in die Pastorie. Met die oog op Pinkstersondag 4 Junie word Romeine 8:14 tot […]
Groep 1 (8.30) en die 18.30-groep behandel weer Openbaring 20:1 tot 10 maar lees ook Openbaring 20:7 tot 15. Die klem val op verse 4 tot 6 maar spesifiek met […]
WAARNA SIEN ONS ALMAL VOLGENDE UIT?? Ons Gemeente-ete natuurlik wat die IK Kommissie beplan. Wanneer? Sondag 28 Mei na die erediens. Hoekom? Omdat ons gaan saam kuier en mekaar leer ken. […]