Aksies
Bybelstudievoorbereiding vir 2 Maart
Groep1 (8.30) en die 18.30-groep behandel onderstaande Skrifgedeelte. Die Skrifgedeelte wat ter spake is, is Jakobus 3:1 tot 13. Dit is duidelik dat die Skrifgedeelte oor die “tong” handel.Tog kan […]
Foto’s van belydenis van geloof op 12 Februarie
Ses van ons gemeente se kinders het op 12 Februarie in ons teenwoordigheid hul geloof bely. Hieronder is 2 foto’s van die jongmense.
Bybelstudievoorbereiding vir 23 Februarie
Bybelstudiegroep 2 (vergader om 10.15 in die Konsistorie) se studie op 23 Februarie gaan konsentreer op Johannes 4:1 tot 26. Bybelstudiegroep 1 en die 18.30-groep behandel Eksodus 24, Markus 9:2 […]
Gemeente-ete 26 Februarie
Daar word reeds voorbereidings getref vir ons gemeente-ete op Sondag 26 Februarie net na die erediens. Al ons lidmate is hartlik welkom om saam te kom eet en gesellig te […]
Nagmaal op 26 Februarie
Ons gemeente vier op Sondag 26 Februarie die Heilige Nagmaal. Die nabetragting volg direk daarna as deel van die erediens.Ons ouderlinge is tans hard besig om elkeen die lidmate in […]
Bybelstudie op 16 Februarie
Die temas vir die Bybelstudie op Donderdag 16 Februarie is soos volg : Groep 1 wat om 8.30 in die Konsistorie vergader : die Bybelverse wat behandel gaan word in […]
Foto’s van funksie op 22 Januarie vir nuwe intrekkers
Op Sondag 22 Januarie is ‘n aantal nuwe intrekkers deur die Kommissie vir Nuwe Intrekkers getrakteer op ‘n heerlike ete en gesels. Hier is ‘n paar foto’s
Bybelstudievoorbereiding 9 Februarie
Groep 1 vergader om 8.30 in die Konsistorie en behandel die preektema van 12 Februarie, nl. “Ons wat opreg bely, weet dat Sy kruis intense begrip bied van ons kruis […]
Belydenis van geloof
Op 12 Februarie sal ‘n aantal dooplidmate DV hulle geloof voor die gemeente bely. Die volgende dooplidmate wil graag hulle geloof bely : Madelein van Staden, Mart-Marie Reynders, Jean Oosthuizen, […]