Vergadering van Breë Kerkraad 25 Januarie
Die eerste vergadering van die Breë Kerkraad vir 2017 vind op 25 Januarie om 19.00 in die Kerksaal plaas. Nuuswaardighede wat vir lidmate van belang is, sal na die vergadering […]
Die eerste vergadering van die Breë Kerkraad vir 2017 vind op 25 Januarie om 19.00 in die Kerksaal plaas. Nuuswaardighede wat vir lidmate van belang is, sal na die vergadering […]
Ons gemeente se eerste viering in 2017 van die Heilige Nagmaal vind op 26 Februarie plaas en word voorafgegaan deur die ouderlinge se huisbesoeke en die voorbereidingsdiens op 19 Februarie.
Ons gemeente se sosiale projekte neem ‘n aanvang op 26 Februarie 2017 met die sogenaamde “Afskopfunksie” Verdere inligting sal binnekort beskikbaar wees.
Donderdag 24 November om 10.00 word al die lidmate wat betrokke is by die Kuierkafee en die Bybelstudiegroepe uitgenooi na ‘n koek-en-tee/koffie in die saal.
Op Sondagaand 6 November het ons gemeente weer die Kersgebeure herdenk met ‘n erediens en ‘n musiekprogram daarna. Die aand se program is afgesluit met ‘n kaas-en-wyn in die saal. […]
OPROEP TOT ‘N DAG VAN VEROOTMOEDIGING OP SONDAG 13 NOVEMBER 2016 Hiermee roep Klassis Potchefstroom kragtens Artikel 66 Kerkorde die Kerke wat in die Algemene Sinode Potchefstroom vergader op tot […]
Ons gemeente se laaste viering van die Heilige Nagmaal vind Sondagoggend 13 November plaas. Die Nabetragtingsdiens sal ‘n deel wees van dié erediens en daar sal dus nie die aand […]
Ons gemeente bied op Sondag 6 November vir ons lidmate ‘n Kersuitvoering aan. Verdere besonderhede sal later verstrek word.
Onderwerp Wat van die ander? Lees · Rom. 15: 1-13 Vrae · Wat leer ons uit Christus se voorbeeld wanneer ons met ons medegelowiges […]