Sangaand 14 Oktober : Fondsinsameling deur ons Diakonie in samewerking met Jannie du Toit en Laerskool Anton van Wouw
U moet dadelik die volgende datum in u dagboek aanteken : Vrydagaand 14 Oktober. Die tenoor Jannie du Toit saam met die Seniorkoor: Laerskool Anton van Wouw […]