Aksies
Kersdag 25 Desember 2015 se erediens
Op Kersdag 25 Desember sal daar om 9.00 ‘n erediens wees saam met die Gk Alkantrant en wel in ons kerkgebou. Die prediker sal dr Douw wees. Daar sal ook […]
Nagmaal op 28 Februarie 2016
Die eerste viering in die nuwe jaar van die Heilige Nagmaal vind op 27 Februarie 2016 om 9.00 plaas
Afskopaksie op 31 Januarie 2016
Ons eerste aksie (sosiale ) waarby die hele gemeente betrek word, vind op 31 Januarie 2016 plaas . Verdere besonderhede sal vroeg in die nuwe jaar bekend gemaak word.
Herdenking op 8 November van die Kersgebeure
Erediens en Kersprogram op 8 November 2015 Vooraf Verwelkoming Voorspel: Orkes Christmas Extravaganza – (Leroy Anderson) Charpentier – Te Deum vir trompet en orkes Erediens Votum Groetseën Sing: Ps. […]
Foto’s van ons kinders se nagbesoek aan die Pretoria Dieretuin
‘n Groep van meer as 60 lidmate van ons gemeente, bestaande uit kindertjies en hul ouers en sommige oupas en oumas het die aand van 23 Oktober Pretoria se Dieretuin gaan […]
Nagmaal op 30 Augustus
Ons is in hierdie dae besig om ons voor te berei vir die gebruik van die Nagmaal op 30 Augustus. Die ouderlinge se huisbesoeke wat nou plaasvind het o.a. betrekking […]
Helpende Harte se Kinderhuisprojek
Die President Kruger Kinderhuis het saam met die Helpende Harte susters (Sonnika Coetzee en Elmarie Erasmus) van ons gemeente geskenkies opgemaak vir hulle huistannies vir Moedersdag. Dit het die gewers […]
Helpende Harte vir die President Kruger Kinderhuis
Helpende Harte is ‘n groep dames wat namens die susters van GK Waterkloofrand die President Kruger Kinderhuis ondersteun. In 2015 gaan daar op die versorgers gefokus word. ‘n Behoeftepeiling is […]