Hoe lieflik is U wonings! (2 Junie 2019 – 6:30nm)
Prediking deur Dr Douw Breed is uit Psalm 84:1-13, Ons sing Ps. 81:1,4; Ps. 95:1,4; Ps. 65:2,3 en Ps. 84:1,2,4. Diens word uitgesaai soos hieronder asook via oudio.
Prediking deur Dr Douw Breed is uit Psalm 84:1-13, Ons sing Ps. 81:1,4; Ps. 95:1,4; Ps. 65:2,3 en Ps. 84:1,2,4. Diens word uitgesaai soos hieronder asook via oudio.
Dr Douw Breed gaan voor uit Filippense 1:12-26 met teksvers 21. Inleiding: Die Hemelvaart het in ‘n sekere sin afstand bewerk tussen Jesus en die mense wat aan Hom behoort. […]
Skriflesing is uit Psalm 126 met vers 4 vir Nagmaal en 5 & 6 as teksverse tydens Nabetragting. Die kerngedagtes wat uitgelig word is: Onthou intens en lewend Vrymoedige bidder. […]
Dr Douw Breed gaan voor uit Openbaring 14:1-13 en met sang as Ps. 65:1, 2 (Omd); Ps. 36:2, 3 en Ps. 33:2, 3. Die fasiliteit om deur oudio in te […]
Tydens hierdie besonderse geleentheid gelei deur Dr Douw Breed uit Josua 5:13-6:1 met Teks: vers 15, vind ‘n doop plaas asook aflegging van belydenis van geloof. Die tema word onderlig […]
Die diens word waargeneem deur Dr Douw Breed uit Lukas 24:36-53, Sang 147:1, 2 (Omd); Ps. 32:2, 3; Ps. 118:7, 8. Luister in op die Oudio blad koppeling op die […]
Skriflesing: Handelinge 11:19-26, Teks 26, asook Lukas 14:25-33, Teks 27 & 33. Sang: Ps 111: 1-4 (Cloete), Sb 12-3: 1 & 2 & Sb 14-1: 1, 2 & 3. Absolute […]
Dr Pieter Heystek gaan ons voor uit Hebreërs 12 en ons sing Lied 188:1,2; Lied 188:3; Lied 308: 1,3,4,5; Lied 190: 1,3. Die diens kan intyds of agterna gekyk word […]
Uitgelewer aan die gevolge van die verkiesing? Dr Douw Breed behandel Josua 4:1 – 5:1 waarin die volgende sake aandag kry: As erfgename deur die Jordaan Onder die vleuels van […]
Dit is met leedwese dat ons bekend maak van die heengaan van broer Gerrit Broos op 78 jarige ouderdom. Ons dra Kittie en hul kinders op aan ons Hemelse Vader.