Die koninkryk breek deur, brei uit en word voltooi en raak my direk. (28 April – 6:30nm)
Dr Douw Breed lees uit Handelinge 1:1 – 14 en ons sing Ps. 47:1, 2 (Omd.); Ps. 8:1, 2, 3, 4; Ps. 72:2, 6. Luister in deur Oudio op die […]
Dr Douw Breed lees uit Handelinge 1:1 – 14 en ons sing Ps. 47:1, 2 (Omd.); Ps. 8:1, 2, 3, 4; Ps. 72:2, 6. Luister in deur Oudio op die […]
Die diens word gelei deur Dr Douw Breed en gelees uit Galasiërs 6:11-18 Teks: vers 14 . Fokus is op die volgende hoofpunte: 1. Juis die kruis staan sentraal in […]
Die woordbediening is uit Matteus 28:1-10 met vers 5 as teks. Sang is Ps. 138:2, 4 – Ps. 38:1, 15, 17 en Sb 15-7:1, 5. Kyk in of luister deur […]
Vanoggend 21 April word die Woord bedien uit Johannes 20:1-18 met vers 17 as teks. Ons sing gedurende die diens: Lied 407:2, Ps. 98:1, 3, Ps. 125:1, 3, 4 (Omd) […]
Die Skriflesing vanaand is Markus 14:1 tot 31 met die klem op vers 2. Die tema is soos bo aangedui. Ons sing vanaand Psalm 43:3 en 4; Psalm 81: 5 […]
Die Skriflesing vanoggend 14 April is Jesaja 53:1 tot 12 en Markus 15:1 tot 20 met die klem op Markus 15:18. Die tema van die erediens is:” Verstaan jy, anders […]
Die diens van 7 April 2019 om 18:30 word gelei deur Proponent Dr Juan Mienie met skriflesing as 1 Petrus 1:3-11. Die lofsang is Psalm 68:9,13 en verootmoediging Psalm 63:4. […]
Die 9uur diens op 7 April 2019 waargeneem deur Proponent Dr Juan Mienie se tema is soos hierbo aangedui. Skriflesing is Psalm 1 (1933/53-Vertaling). Ons sing vooraf Ps 1:1,2,4 – […]
Dr Douw woon vanaf 1 April die vergadering van dié organisasie se Theological Education Committee te Grand Papids (VSA) by en keer op 6 April terug na SA. Hy is […]
Die Skriflesing vanaand 31 Maart is Jakobus 2:1 tot 13 met die klem op vers 1. Ons sing vanaand Psalm 104:1, 20 en 21; Psalm 4;3 en Skrifberyming 9-3:1 en […]