God waarsku teen misplaaste vertroue en roep ons tot ware toewyding (9.00 op 31 Maart)
Die Skriflesing vir vanoggend 31 Maart se erediens is Jeremia 7:1 tot 15 met die klem op verse 3 en 4. Die tema is soos reeds aangedui. Ons sing vanoggend […]
Die Skriflesing vir vanoggend 31 Maart se erediens is Jeremia 7:1 tot 15 met die klem op verse 3 en 4. Die tema is soos reeds aangedui. Ons sing vanoggend […]
Die Skriflesing tydens vanaand 24 Maart se erediens is Psalm 73. Die tema van die erediens is soos reeds aangedui. Ons sing vanaand Psalm 107:1 en 2; Psalm 91:1 en 8, […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 24 Maart se erediens is Lukas 17:11 tot 19 met die klem op verse 16 en 19. Die tema is soos reeds aangedui. Ons sing vanoggend Psalm […]
Die Skriflesing tydens vanaand 17 Maart se erediens is Sagaria 3:1 tot 10 met die klem op vers 8. Die tema van die erediens is : “Spesifieke mense, God se […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 17 Maart se erediens is 2 Samuel 23:1 – 7 met die klem op vers 3b-4. die tema is : “‘n Korrupte regering maar ek lewe deur […]
Ds. Christo Swanepoel van die Gk Lyttleton lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Hebreërs 11:1 tot 10 en 12:1 tot 3. Die tema is soos aangedui met die volgende […]
Die Skriflesing vanoggend 10 Maart is Efesiërs 1:3 tot 14 met die klem op verse 11 en 12. Die tema is soos aangedui. U kan die volledige preekskets lees deur […]
Die Skriflesing vanaand 3 Maart is Sagaria 3 met vers 2 as teksvers. Die tema is soos bo aangekondig. Ons sing vanaand Psalm 134; 1 en 2 (omdigting); Psalm 74:16 […]
Die Skriflesing vanoggend 3 Maart is 1 Johannes 5:1 tot 13 met die klem op vers 11. Die tema vir die erediens is: “Uitverkiesing: As ek innerlik deur God se […]
Om meer te wete te kom, klik gerus op ons voorblad op Diakonie/Uit die Diakensbank