Nie goedkoop heiligheid nie, maar nederige diens – 18 Januarie 2026 – 9:00
Aan die einde van die Rigtertyd – die tyd waarin Samuel gebore word, is die geestelike toestand van Israel baie swak. Dit kom nêrens duideliker na vore as uit die […]
Aan die einde van die Rigtertyd – die tyd waarin Samuel gebore word, is die geestelike toestand van Israel baie swak. Dit kom nêrens duideliker na vore as uit die […]
Datum: Tyd: 17:30Prediker: Ds. FG Lee Spesiale notas: Alle berymings is vanuit die 1936-psalmboek. Ontmoetingsdiens 1. Votum en Seëngroet 2. Psalm 136:1,2 en 3 Versoenings-en […]
Datum: 11 Januarie 2026 Tyd: 09:00Prediker: Ds. JL Lee Spesiale notas: Alle berymings is vanuit die 1936-psalmboek. Ontmoetingsdiens 1. Votum en Seëngroet […]
Jerobeam, koning van Israel, lei die volk weg van die Here deur twee goue kalwers in Bet-El en Dan te laat aanbid. In hierdie afgodediens maak hy godsdiens diensbaar aan […]
Die begin van ’n nuwe jaar bring vir baie mense hoop, maar ook onsekerheid. Deuteronomium 34 en Josua 1 wys dat ’n onbekende toekoms nie ’n krisis vir God se […]
(1) Ek moet weet hoe groot my sonde is/Ek moet weet wat my hartseer maak (2) Ek moet weet hoe ek van al my sonde (troosteloosheid) verlos word (3) Ek […]
Ek behoort aan Christus Ek word bewaar sodat ek aanhou aan Christus behoort Die Heilige Gees verseker my dat ek aan Christus behoort Die Heilige Gees maak my gewillig om […]
Dit is nie maklik om die waarheid te spreek wanneer dit seermaak nie. Tog leer Galasiërs 1 dat die ware dienskneg van God nie die guns van mense kan soek […]
Ons leef in ’n tyd vol onrus, vrees en onsekerheid. Plaaslik en wêreldwyd word mense gekonfronteer met geweld, politieke onstabiliteit en ’n gevoel dat dinge maklik buite beheer kan raak. […]
In ’n wêreld oorlaai met inligting word ons daagliks gekonfronteer met fopnuus — stories wat oortuigend lyk, maar geen waarheid dra nie. Hierdie verskynsel help ons iets verstaan van die […]