Heiligheid is iets besonders – 14 Desember 2025 – 9:00
In die boek Haggai sien ons ’n volk wat uiterlik aan die Here behoort, maar innerlik nog terughou. Die ruïnes van die tempel word ’n sigbare teken van die toestand […]
In die boek Haggai sien ons ’n volk wat uiterlik aan die Here behoort, maar innerlik nog terughou. Die ruïnes van die tempel word ’n sigbare teken van die toestand […]
Die Seunskap van Christus en ons kindskap van God Geen aardse rykdom is met die genadeskat van gelowiges se kindskap van God – in samehang met die Seunskap van Christus […]
“Silo” se vervulling in die seën vir Juda tot Koningskap” Hierby is elke gelowige onder Jakob se seën vir Juda ingesluit: uit genade met koningskap beklee. Hiervan is geen gelowige […]
Wanneer ’n mens Hebreërs 6 lees, voel dit amper soos ’n skrikstem in die donker. Die woorde is swaar, en dit klink vir ’n oomblik asof ’n gelowige regtig uit […]
Skep moed, gebruik jou gawes en doen gehoorsaam jou werk! Teëspoed kan ‘n mens maklik afgemat maak. Dit tap jou energie en maak dat jy nie weet watter kant is […]
Nadat Dawid Uria, die man van Batseba vermoor het, het Batseba sy vrou geword. Dawid het houtgerus aangegaan met sy lewe- asof niks gebeur het nie. Dit is op hierdie […]
Nadat die volk uit Balingskap teruggekeer het, het hulle aanvanklik baie ywerig die tempel begin herstel. Maar vinnig verdwyn die aanvanklike euforie en optimisme soos mis voor die son soos […]
In ons gedagtes het ons ‘n baie romantiese idee van die Kerstyd.In Openbaring 12 sien Johannes egter die werklikheid agter Betlehem: ’n vrou wat geboorte skenk en ’n vuurrooi draak […]
Handelinge 20:1-16 HK Sondag 21 v/a 54 Tema: Die HERE onderhou in sy soewereiniteit sy kerk! Die Skrif leer ons dat die Here altyd sy kerk sal bewaar. Ons weet […]
1 Korintiërs 11:17-34 HK Sondag 30 v/a 80 Tema: Voor jy kom aansit… Dit is ongelukkig so dat die leer rondom die sakramente baie twis in die kerkgeskiedenis ontketen het. […]