Ons is meer as oorwinnaars omdat ons in alles aan Christus behoort. – 18 Januarie 2026 – 17:30
Die Romeinebrief beantwoord ‘n belangrike vraag: Hoe kan die sondaarmens, tot die dood toe skuldig, voor God regverdig en onskuldig staan? Dit is ‘n saak wat in ons belydenis weerklank […]