Die Goeie Nuus van Christus KAN en MAG nie vervals word nie! – 14 Desember 2025 – 17:30
In ’n wêreld oorlaai met inligting word ons daagliks gekonfronteer met fopnuus — stories wat oortuigend lyk, maar geen waarheid dra nie. Hierdie verskynsel help ons iets verstaan van die […]