waterkloof101@gmail.com
Posts by :
Pasop vir wolwe in skaapklere! – 17 Mei 2026 – 17:30
Jesus waarsku sy kerk ernstig: “Pas op vir die vals profete.” Hulle lyk dikwels soos skape, praat mooi, klink vriendelik en laat mense gemaklik voel, maar van binne is hulle […]
Christus, die Beeld van die onsigbare God… – 17 Mei 2026 – 9:00
Preekskets: Die mens is van nature ‘n beeldaanbidder. Stap deur die pilaargange van die Vatikaan, en jy sien beeldaanbidding oor eeue heen. Beelde van die vroegste Egiptiese, Skandinawiese, Griekse en […]
Waar Christus is, daar sal sy kerk ook wees! – 14 Mei 2026 – 19:00
“Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.” (Johannes 14:1) Die dissipels se harte was vol vrees en onsekerheid. Jesus praat van sy vertrek, […]
Christus se weldade kom alleen hulle met ‘n ware geloof toe – 12 April 2026 – 17:30
In die tuin van Eden het alles verander. Die mens, geskep na God se beeld, het geval. Die verhouding met God is verbreek, en sedertdien word elke mens in sonde […]
Skep in my ‘n rein hart, o God! – 12 April 2026 – 9:00
Die hart is ‘n lewensnoodsaaklike orgaan: indien die hart groot of permanente skade kry, is lewe nie meer moontlik nie. Soos die hart dan die sentrum van die fisiese bestaan […]
Die skuldige bevry, die Onskuldige terreggestel – 3 April 2026 – 9:00
Datum: 3 April 2026 Tyd: 09:00Prediker: Ds. JL Lee Spesiale notas: GOEIE VRYDAG – gesamentlike diens met GK Alkantrant Alle berymings is vanuit die 1936-psalmboek. Ontmoetingsdiens 1. […]