waterkloof101@gmail.com
Posts by :
Christus se weldade kom alleen hulle met ‘n ware geloof toe – 12 April 2026 – 17:30
In die tuin van Eden het alles verander. Die mens, geskep na God se beeld, het geval. Die verhouding met God is verbreek, en sedertdien word elke mens in sonde […]
Skep in my ‘n rein hart, o God! – 12 April 2026 – 9:00
Die hart is ‘n lewensnoodsaaklike orgaan: indien die hart groot of permanente skade kry, is lewe nie meer moontlik nie. Soos die hart dan die sentrum van die fisiese bestaan […]
Die skuldige bevry, die Onskuldige terreggestel – 3 April 2026 – 9:00
Datum: 3 April 2026 Tyd: 09:00Prediker: Ds. JL Lee Spesiale notas: GOEIE VRYDAG – gesamentlike diens met GK Alkantrant Alle berymings is vanuit die 1936-psalmboek. Ontmoetingsdiens 1. […]
Jesus is DIE Middelaar! – 22 Maart 2026 – 17:30
Ons leef met ’n diepe behoefte aan troos. Nie oppervlakkige troos nie – maar vaste, onwankelbare troos in lewe én in sterwe. Want die werklikheid is: ons is sondaarmense. Elke […]
Die warm saligheid van barmhartigheid! – 22 Maart 20226 – 9:00
Die saligsprekinge is die tipiese kenmerke van ‘n burger van God se koninkryk. Agt keer word die gelowiges wat in die koninkryk leef, salig genoem en met die spreuke wys […]
Leef onbevrees en dankbaar uit die hand van God! – 22 Februarie 2026 – 9:00
Ons lewe word maklik oorheers deur bekommernis. Stygende kostes, onsekerheid oor die toekoms en die druk van elke dag kan ’n mens lamlê. Kommer vreet aan geloof en laat ons […]