My enigste troos in lewe en in sterwe – 28 Desember 2025 – 9:00
Ek behoort aan Christus Ek word bewaar sodat ek aanhou aan Christus behoort Die Heilige Gees verseker my dat ek aan Christus behoort Die Heilige Gees maak my gewillig om […]
Ek behoort aan Christus Ek word bewaar sodat ek aanhou aan Christus behoort Die Heilige Gees verseker my dat ek aan Christus behoort Die Heilige Gees maak my gewillig om […]
In ’n wêreld oorlaai met inligting word ons daagliks gekonfronteer met fopnuus — stories wat oortuigend lyk, maar geen waarheid dra nie. Hierdie verskynsel help ons iets verstaan van die […]
In die boek Haggai sien ons ’n volk wat uiterlik aan die Here behoort, maar innerlik nog terughou. Die ruïnes van die tempel word ’n sigbare teken van die toestand […]
Wanneer ’n mens Hebreërs 6 lees, voel dit amper soos ’n skrikstem in die donker. Die woorde is swaar, en dit klink vir ’n oomblik asof ’n gelowige regtig uit […]
Skep moed, gebruik jou gawes en doen gehoorsaam jou werk! Teëspoed kan ‘n mens maklik afgemat maak. Dit tap jou energie en maak dat jy nie weet watter kant is […]
Twintig jaar lank het die verbondsark in die huis van Abinadab gestaan – ’n simbool van Israel se geestelike verlate toestand. Hulle het die Here verlaat en die gode van […]
In ons gedagtes het ons ‘n baie romantiese idee van die Kerstyd.In Openbaring 12 sien Johannes egter die werklikheid agter Betlehem: ’n vrou wat geboorte skenk en ’n vuurrooi draak […]