God openbaar Homself duidelik sodat ons Hom sal vind. – 5 Okt0ber 2025 – 17:30
Wanneer Paulus in Athene aankom, word hy onmiddellik getref deur die menigte afgodsbeelde. Hy sien hoe die mense, ten spyte van hul groot geleerdheid en kultuur, geestelik blind is. Hulle […]