Is ons briewe van Jesus Christus ? (9.30 – 16 Julie)
Die tema vir vanoggend 16 Julie se erediens is : ” God die Korrespondent se mense van papier”. Die Skriflesing is 2 Korintiërs 3: 1 tot 11 met vers 3 […]
Die tema vir vanoggend 16 Julie se erediens is : ” God die Korrespondent se mense van papier”. Die Skriflesing is 2 Korintiërs 3: 1 tot 11 met vers 3 […]
Die Kerkraad het op sy vergadering van 2 Augustus besluit om nie ‘n eie feesprogram te reël nie. Die lidmate word egter aangemoedig om feeste wat bv. in Pretoria gereël […]
Vanoggend, 9 Julie , word die erediens gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van die GK Windhoek. Die Skriflesing is Sagaria 1:14 – 21 met verse 18 en 20 as […]
Rigters 12: 5 & 6 – Ware of vals geloof – Ds Rassie Smit – 2 Julie 2017 – 9:30am
Dr Douw en Elize is tans met vakansieverlof. Daarna gaan dr Douw saam met ds Malan van Rhyn die genoemde konferensie vanaf 13 tot 19 Julie bywoon as afgevaardigdes van […]
Veelsgeluk Pieter en Somien Smit met die geboorte Vrydag 23 Junie van ‘n verbondskindjie. Mag die Here hom ryklik seën ! tel. 082 443 6605
Die tema van vanaand 25 Junie se erediens, word deur ds Hardus Lee van GK Derdepoort behandel aan die hand van Eksodus 32. Verse 30 tot 32 is die teksverse. […]
Die tema van vanoggend 25 Junie se erediens is : “Ná Pinkster : vrymoedigheid en verwagting ” Die Skriflesing is Romeine 8:14 – 25 en die teksvers is vers 15 […]
Die Skriflesing vir vanaand 18 Junie se erediens is Romeine 14:13 tot 23 met vers 17 as teksvers. Ons sing vanaand Psalm 122:1 en 2 (omdigting); Psalm 77:5 en 6 […]
Die tema vir vanoggend 18 Junie se erediens is : “Ná Pinkster : verandering.” en die Skriflesing is Romeine 8:1 – 17 met vers 14 as teksvers. Alle kinders van […]