Alleen Jesus bring verlossing! – 1 Maart 2026 – 17:30
Die mens se grootste probleem is nie bloot sy omstandighede nie, maar sy sonde voor ’n heilige en regverdige God. Heidelbergse Kategismus Sondag 5 bring ons by hierdie ernstige werklikheid: […]
Die mens se grootste probleem is nie bloot sy omstandighede nie, maar sy sonde voor ’n heilige en regverdige God. Heidelbergse Kategismus Sondag 5 bring ons by hierdie ernstige werklikheid: […]
Met die saligsprekinge omvorm Jesus Christus ons karakter sodat ons hoe langer, hoe meer sy beeld sal vertoon. Aan die saliges behoort die koninkryk van God – dit is die […]
Ons lewe word maklik oorheers deur bekommernis. Stygende kostes, onsekerheid oor die toekoms en die druk van elke dag kan ’n mens lamlê. Kommer vreet aan geloof en laat ons […]
Ons hoor oraloor al hoe meer: “Spreek lewe, nie dood nie”. As jy iets negatiefs sê, word jy vermaan om ‘dit nie uit te spreek nie…’ As dit sleg gaan […]
Moses staan nuuskierig nader aan die bos wat brand. In daardie oomblik verskyn die HERE aan hom en openbaar Homself (weer) aan sy volk. Merkwaardig: die eerste keer wat God […]
In Genesis 1 lees ons van God se skeppingswerk en hoe Hy die mens met kosbare sorg gemaak het. Die mens is die kroon van God se skepping, die belangrikste […]
Met hierdie tweede spreuk is Jesus besig om ‘n volgende aspek van die gelowige koninkryksburger se karakter vir ons te teken. Op die fondament van afhanklikheid (om arm van gees […]
Die volk wou, teen wil en dank, ’n koning hê. En toe hulle eindelik daardie koning kry, lei die koning hulle teen die wil van God in. Hy doen nie […]
In die Saligsprekinge leer Jesus ons hoe ’n Koninkryksburger lyk.Hy stel ons as’t ware voor die profiel van die koninkryksburger, wat direk teenoor die sekulêre wêreldkultuur staan. Met elke spreuk […]
Abraham het op die harde manier geleer dat hy werklik op God moet vertrou. En nou, nadat die belofte van‘n nageslag uiteindelik in Isak vervul is, nóú eis God iets […]