Die liefde van Jesus laat ons volhard! – 29 Maart 2026 – 17:30
Tema: Die liefde van Jesus laat ons volhard! Hoe lief het jy die Here werklik? Dis ’n vraag wat sny tot op die been. Petrus het ook gedink hy het […]
Tema: Die liefde van Jesus laat ons volhard! Hoe lief het jy die Here werklik? Dis ’n vraag wat sny tot op die been. Petrus het ook gedink hy het […]
Tema: God verhoor ons gebede! Hoofpunte: 1. Soos Hy wil… 2. Wanneer Hy wil… […]
Ons leef met ’n diepe behoefte aan troos. Nie oppervlakkige troos nie – maar vaste, onwankelbare troos in lewe én in sterwe. Want die werklikheid is: ons is sondaarmense. Elke […]
Die saligsprekinge is die tipiese kenmerke van ‘n burger van God se koninkryk. Agt keer word die gelowiges wat in die koninkryk leef, salig genoem en met die spreuke wys […]
Die mens se grootste probleem is nie bloot sy omstandighede nie, maar sy sonde voor ’n heilige en regverdige God. Heidelbergse Kategismus Sondag 5 bring ons by hierdie ernstige werklikheid: […]
Met die saligsprekinge omvorm Jesus Christus ons karakter sodat ons hoe langer, hoe meer sy beeld sal vertoon. Aan die saliges behoort die koninkryk van God – dit is die […]
Ons lewe word maklik oorheers deur bekommernis. Stygende kostes, onsekerheid oor die toekoms en die druk van elke dag kan ’n mens lamlê. Kommer vreet aan geloof en laat ons […]
Ons hoor oraloor al hoe meer: “Spreek lewe, nie dood nie”. As jy iets negatiefs sê, word jy vermaan om ‘dit nie uit te spreek nie…’ As dit sleg gaan […]
Moses staan nuuskierig nader aan die bos wat brand. In daardie oomblik verskyn die HERE aan hom en openbaar Homself (weer) aan sy volk. Merkwaardig: die eerste keer wat God […]
In Genesis 1 lees ons van God se skeppingswerk en hoe Hy die mens met kosbare sorg gemaak het. Die mens is die kroon van God se skepping, die belangrikste […]