Haggai 2:23 – Die seëlring van die HERE – 21 Desember 2025 – 09:00
Ons leef in ’n tyd vol onrus, vrees en onsekerheid. Plaaslik en wêreldwyd word mense gekonfronteer met geweld, politieke onstabiliteit en ’n gevoel dat dinge maklik buite beheer kan raak. […]