Die Kind in die krip is die Koning wat die draak oorwin – 16 November 2025 – 9:00
In ons gedagtes het ons ‘n baie romantiese idee van die Kerstyd.In Openbaring 12 sien Johannes egter die werklikheid agter Betlehem: ’n vrou wat geboorte skenk en ’n vuurrooi draak […]