Post Archives

Admin
March 16, 2024

Preekskets (17 Maart 2024 – 17:30)

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Johannes 11:1-16, 32-44       Teks: Johannes 11:11       Belydenis: HK Sondag 16     Sing: Ps. 92:1,6,7; Ps. 18:1,2,3; Ps. 31:3,4; Ps. 116:1,7,10. ‘Nadat Hy dit gesê het, sê Hy vir hulle: “Ons vriend Lasarus slaap, maar Ek gaan om hom wakker te maak.” JESUS CHRISTUS: LIG […]

March 16, 2024

Jesus Christus – Lig in die duister (17 Maart 2024 – 17:30)

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Johannes 11:1-16, 32-44       Teks: Johannes 11:11       Belydenis: HK Sondag 16     Sing: Ps. 92:1,6,7; Ps. 18:1,2,3; Ps. 31:3,4; Ps. 116:1,7,10. Hy skyn deur die dood Hy verlig die graf Hy breek die bande van die hel

March 16, 2024

As mense nie meer wil luister nie (17 Maart 2024 – 9:00)

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word Skriflesing: Esegiël 3:22-4:17        Teks: Esegiël 3:26        Sing: Ps. 89:1,2,6; Sb. 12-3:1,2; Ps. 1:1,4; Ps. 90:1,9; Sb. 14-2; Ps. 91:1,8. ‘n Profeet sonder woorde God se heilige toorn en gekwetste liefde In die lig van Jesus Christus

March 16, 2024

Preekskets (17 Maart 2024 – 9:00)

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word Skriflesing: Esegiël 3:22-4:17        Teks: Esegiël 3:26        Sing: Ps. 89:1,2,6; Sb. 12-3:1,2; Ps. 1:1,4; Ps. 90:1,9; Sb. 14-2; Ps. 91:1,8. ‘Jou tong sal Ek aan jou verhemelte laat kleef. Jy sal stom wees, en nie meer iemand wat hulle teregwys nie, want hulle […]

March 9, 2024

Preekskets (10 Maart 2024 – 17:30)

Jesaja 52:13-53:12  HK Sondag 15 ‘Hy is egter deurboor oor ons oortredings, verbrysel oor ons sondeskuld. Die straf wat ons vrede bewerk, was op Hom, en deur sy wonde is daar vir ons genesing.’ Die lyding van Jesus Christus bepaal alles God die Vader het sy Seun Jesus Christus na hierdie aarde toe gestuur. Die rede […]

Page 6 of 348