Preekskets Oggend 30 Oktober 2011
Lees Kolossense 3:1-17 Teks: vers 4 Jou verborge lewe saam met Christus in God moet reeds nou gestalte kry. Jy, Gelowige, het ʼn verborge lewe – ʼn lewe saam met […]
Lees Kolossense 3:1-17 Teks: vers 4 Jou verborge lewe saam met Christus in God moet reeds nou gestalte kry. Jy, Gelowige, het ʼn verborge lewe – ʼn lewe saam met […]
Lees Matteus 24:36-51 Teks: Vers 42 As ek verstaan en wakker is, sal ons Here se terugkoms die een enkele faktor wees wat nou rigting gee aan my lewe. Dan, […]
Lees Ester 8, 9, 10 Teks Ester 10:1 Waar is God wanneer alles weer terugkeer na “normaal”? Wanneer alles terugkeer na “normaal”, ontstaan die vraag gou: Waar is God?” Ná […]
Lees Ester 5, 6, 7 Teks: Ester 6:1 Waar is God as my wyse optrede (in vertroue op Hom) nie die verlangde uitslag waarborg nie? Al vertrou ek God, het […]