Posted by Admin

Dit is met leedwese dat ons bekend maak van die afsterwe van Cobus (24 Januarie 1979 – 1 April 2020), mag die Here Sy verstroosting gee aan al die geliefdes.

Voorganger: Dr Johannes Bingle Skriflesing: Job 1 en Job 5

Huldigingswoord: Kotie Nigrini (Suster)

Dankwoord: Roelf Steenekamp