Geloof ÉŃ verantwoordelikheid – 12 Oktober 2025 – 17:30
Tema:Geloof ÉŃ verantwoordelikheid Die gelykenis van die ryk man en Lasarus (Lukas 16) is nie ’n oordeel oor rykdom of armoede nie, maar oor geloof. Jesus vertel hierdie verhaal om […]
Tema:Geloof ÉŃ verantwoordelikheid Die gelykenis van die ryk man en Lasarus (Lukas 16) is nie ’n oordeel oor rykdom of armoede nie, maar oor geloof. Jesus vertel hierdie verhaal om […]
Tema: Skeur jy jou hart – of skeur jy die Woord? Wanneer die Woord van God ons konfronteer met ons sonde, is die mens se natuurlike reaksie dikwels om dit […]
Wanneer Paulus in Athene aankom, word hy onmiddellik getref deur die menigte afgodsbeelde. Hy sien hoe die mense, ten spyte van hul groot geleerdheid en kultuur, geestelik blind is. Hulle […]
Die brief aan die Efesiërs besing die Koningskap van Christus oor die kerk, en word dit duidelik – sommer reg van die begin af: Gelowiges is verplig om die eenheid […]
In Handelinge 12 word Petrus deur Herodes Agrippa I in die tronk gegooi. Sestien soldate bewaak hom – menslik gesproke is daar geen uitkoms nie. Die kerk bid aanhoudend vir […]
Die wêreld om ons lyk onstabiel. Nuus van oorloë, korrupsie en geweld kan ons maklik laat dink dat alles buite beheer is. Tog herinner Esra 1 ons dat God sy […]
Die Psalmdigter van Psalm 42 en 43 leer ons dat geloofsworsteling deel is van elke kind van God se lewe. Selfs ná geloofshoogtepunte kan twyfel ons onverwags oorval. Ons vra […]
In Handelinge 4 sien ons hoe Petrus en Johannes voor die Joodse Raad verskyn nadat hulle ’n kreupele man in die Naam van Jesus genees het. Hulle word uitgedaag om […]
Eksodus 1 wys vir ons ’n donker tyd in Israel se geskiedenis. Nadat Josef en sy geslag gesterf het, het ’n nuwe Farao opgestaan wat niks van Josef wou weet […]
Paulus laat Titus op Kreta agter met ‘n besondere opdrag: om die gemeentes toe te rus sodat hulle standvastig kan wees teen misleiding en dwaalleer. Die kerk leef te midde […]