Ek glo in God … die Skepper (15 September 2019 – 6:30nm)
Dr Henk stoker gaan voor uit Genesis 1:1 & Jesaja 44:24 – Sang is Ps.19:1-2 / Skb.17(17-1):1,2,5,6 / Skb.(12-3):1-2 / Ps.8:3-7. Die tema word onder die hoofde behandel Die ontstaan […]
Dr Henk stoker gaan voor uit Genesis 1:1 & Jesaja 44:24 – Sang is Ps.19:1-2 / Skb.17(17-1):1,2,5,6 / Skb.(12-3):1-2 / Ps.8:3-7. Die tema word onder die hoofde behandel Die ontstaan […]
Ds Nico Ligthelm gebruik as Skrifgedeelte Miga 6 :1 tot 9a met teks vers 8a. Sang Ps.111-2:1,3,4; Ps.119-1:62,63; Skrifb.18-3:7,8; Ps.46-2:1,3. Die diens word lewendig uitgesaai en kan hieronder gevolg word, […]
Skriflesing is uit Jakobus 4:1-10 met konsentrasie vers 3. Sang Ps. 100:1, 2 (Omd); Ps. 47:1, 4; Ps. 139:1, 2, 12. Hieronder word die diens lewendig aangebied op video en […]
8 September 2019 Lees 1 Timoteus 3:14-16. Teks: vers 15 Ons kom, o God, vanoggend tot U met ‘n baie spesifieke bede. Inleiding: Ons is elkeen onder die besef van […]
Skriflesing is uit 1 Timoteus 3:14-16 met spesifieke aandag op vers 15. Sang is Ps. 25:1, 7; Ps. 119:33, 38; Sb 15-7:4, 5. Ons kom na U as ú huishouding. […]
Lees 1 Timoteus 3:14-16 soos hier onder weergegee, sorgvuldig deur. 1 Timoteus 3:14-16 14 Ek skryf hierdie dinge aan jou hoewel ek hoop om gou na jou toe te kom. […]
Voorlesing uit Psalm 19 en sang Ps. 19: 1, 2; Ps. 33:5,7; Skb: 10-2; Ps. 68:9. Die wonder van die skepping Die wonder van die Woord Die wonder van die […]
Skriflesing is uit Efesiërs 4:25-5:5 en Teks: 5:1-2 ons sing Ps. 98:1-3 (Omd); Ps. 48:4, 5; Ps. 1:1, 4; Sb. 9-4:1, 2, 3. Inleiding: Die opdrag in ons teksvers is […]
Lees Efesiërs 4:25-5:5 deur soos hier onder uit die direkte vertaling weergegee. 25 Daarom moet julle leuens vermy en elkeen moet die waarheid praat met sy naaste, want ons is […]
Lees Johannes 2:13-22. Teks: vers 19 Aanbid met sekerheid, innigheid en toewyding. “Hierdie tempel” ís opgebou. “Hierdie tempel” is afgebreek! Dit is amper of ‘n mens nie kan glo dat […]