Foto’s van ons kinders se nagbesoek aan die Pretoria Dieretuin
‘n Groep van meer as 60 lidmate van ons gemeente, bestaande uit kindertjies en hul ouers en sommige oupas en oumas het die aand van 23 Oktober Pretoria se Dieretuin gaan […]
‘n Groep van meer as 60 lidmate van ons gemeente, bestaande uit kindertjies en hul ouers en sommige oupas en oumas het die aand van 23 Oktober Pretoria se Dieretuin gaan […]
Tydens vanaand se erediens en preek luister ons na Jakobus 5 : 7 – 20 met die klem op vers 12. Ons sing vanaand Ps. 28 : 6, 7 en 8; […]
Die Skriflesing tydens vanoggend se erediens is Jeremia 31 : 23 – 40 met vers 31 as teksvers. Noudat die Here plant en bou, laat jou lewe ook getuig van […]
Dr Douw Breed preek met fokus punt Jesaja 65 : 16 “Doelbewuste vertroue op God en doelbewuste afkeur in afgode!” Ons sing: Sing: Sb12-6: 1, 2, 3 Sing: Sb 12-6: […]
Die tema van dr Douw se erediens vanoggend is : “Versigtig met keuses wat die grense toets van dit wat God aan jou toegesê het”. Die Skriflesing is Genesis 12 […]
Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem, lei vanaand se erediens met hierdie tema. Die Skriflesing is Jesaja 5; 1-7, 8, 11, 18, 20 tot 23. Ons sing vanaand […]
Vanoggend se erediens word gelei deur Prof. Amie van Wyk. Die Skriflesing is Jesaja 40:25 tot 31 en die tema is : “Die wat op die Here wag, kry nuwe krag”. […]
Die Skriflesing vir vanaand se erediens wat deur ds Fanus Heystek (emerituspredikant van Akasia) gelei word, is Matteus 9 : 9 tot 17. Matteus 9 verklap iets van godsdiensinkleding van […]
Dr Douw het verlof geneem en reis tans na Indië en Suid-Korea. In Indië gaan hy besoek aflê by ds Rajesh Khumar, sendeling van die Gk Rietvallei, wat tans Christene in die omgewing […]
Dr. Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek, beantwoord hierdie vraag in vanoggend se erediens aan die hand van Psalm 139 vers 14 :” Ek wil u loof, want U het my […]