Groot en ontsagwekkend is die Here wat jou roep tot sy diens (25 Junie 2023 – 5:00nm)
Lees: Jesaja 6 Teks: Jesaja 6:1-4 Sing: Ps 9:1,7,10; Ps 145:1,2,5; Ps 150:1,3; Ps 145: 7,8,9; Preekvraag: Hoe goed ken jy die Here wat jou roep tot diensbaarheid?
Lees: Jesaja 6 Teks: Jesaja 6:1-4 Sing: Ps 9:1,7,10; Ps 145:1,2,5; Ps 150:1,3; Ps 145: 7,8,9; Preekvraag: Hoe goed ken jy die Here wat jou roep tot diensbaarheid?
Lees: Psalm 77 : 1 – 21 Teks: Psalm 77 : 12, 13 Sing: Psalm 92-1 : 1, 2; Skrifberyming 9-3 : 1; Psalm 111-1 : 1, 2; Psalm 111-1 […]
Psalm 87 ‘Die HERE teken in die boek van volke op: “Hierdie een is daar gebore.” HEMELSE BURGERSKAP As ’n kind gebore word, is dit ’n wonderlike gebeurtenis. Nuwe lewe. […]
Lees: Mat. 6: 5-13 Belydenis: HK So. 46 Teks: Mat. 6:9 Sing: Ps. 68-1: 8,9,15,16; Ps. 62-1: 4,5; Ps. 123-1: 1; Sb. 10-1; Ps. 89-1: 1,3,5;
Lees: Psalm 87 Teks: Psalm 87:6 Sing: Sb. 1-2:1,2,3; Ps. 65-1:1,2; Sb. 1-1:1,7; Ps. 48-1:1,5; Ps. 150-1:1,3; Burgers van die Godstad Burgers van die wêreldstad Burgers van die vredestad
LOFLIED OOR GOD SE VERLOSSING 1. Hartseer nood Na koning Hiskia se wonderbaarlike genesing oordink hy die ingrypende dinge wat met hom gebeur het. Hy sit dit op skrif en […]
DIE VURIGE GEBED VAN DIE GELOWIGE 1. Hiskia se gelowige gebed (v. 1-3) Koning Hiskia het oor die twee-stammeryk van Israel regeer te midde van baie politieke onrus. In daardie […]
Lees: Jesaja 38:9-20 Teks: Jesaja 38:14b Sing: Psalm 67:1-3; Psalm 6:1,3,4; SB 17-1:1,5,6; Psalm 107:1,9,20; Hartseer nood Genadige verlossing Vreugdevolle dankbaarheid
Lees: 2 Konings 20:1-11 Teks: 2 Konings 20:6 Sing: Psalm 89:1-3; Psalm 25:1,2; Psalm 86:1,8; Psalm 7:1,6; Psalm 40:6-8; Hiskia se gelowige gebed (v. 1-3) Die HERE se genadige verhoring
Die regstreekse uitsending kan op hierdie skakel verkry word. Lees: Hosea 1:1-12 Teks:Hosea 1:10-12 Sing: Ps. 18:1,2,14; Ps. 105:1,5; Ps. 80:1,10; Ps. 98:1,3,4. “Maar die kinders van […]