Die wonder van die Hemelvaart van Jesus Christus (16 Mei 2021 – 9:30vm)
Skriflesing: Handelinge 1:1-11; Handelinge 6:8-15; Handelinge 7:54-60; Teks: Handelinge 1:8 Sang: Ps 48-1:1,5; Sb 12-3:1,2; Psalm 65-1:1,2; Sb 6-1:1,2,3,4,5; Psalm 47-1:3; Psalm 150-1:1(susters)2(broeders)3(almal); Jesus se werk op die aarde voltooi […]