Sagmoedigheid vereis ruggraat. – 1 Maart 2026 – 9:00
Met die saligsprekinge omvorm Jesus Christus ons karakter sodat ons hoe langer, hoe meer sy beeld sal vertoon. Aan die saliges behoort die koninkryk van God – dit is die […]
Met die saligsprekinge omvorm Jesus Christus ons karakter sodat ons hoe langer, hoe meer sy beeld sal vertoon. Aan die saliges behoort die koninkryk van God – dit is die […]
Ons hoor oraloor al hoe meer: “Spreek lewe, nie dood nie”. As jy iets negatiefs sê, word jy vermaan om ‘dit nie uit te spreek nie…’ As dit sleg gaan […]
Moses staan nuuskierig nader aan die bos wat brand. In daardie oomblik verskyn die HERE aan hom en openbaar Homself (weer) aan sy volk. Merkwaardig: die eerste keer wat God […]
Die volk wou, teen wil en dank, ’n koning hê. En toe hulle eindelik daardie koning kry, lei die koning hulle teen die wil van God in. Hy doen nie […]
In die Saligsprekinge leer Jesus ons hoe ’n Koninkryksburger lyk.Hy stel ons as’t ware voor die profiel van die koninkryksburger, wat direk teenoor die sekulêre wêreldkultuur staan. Met elke spreuk […]
Die Romeinebrief beantwoord ‘n belangrike vraag: Hoe kan die sondaarmens, tot die dood toe skuldig, voor God regverdig en onskuldig staan? Dit is ‘n saak wat in ons belydenis weerklank […]
Aan die einde van die Rigtertyd – die tyd waarin Samuel gebore word, is die geestelike toestand van Israel baie swak. Dit kom nêrens duideliker na vore as uit die […]
Jerobeam, koning van Israel, lei die volk weg van die Here deur twee goue kalwers in Bet-El en Dan te laat aanbid. In hierdie afgodediens maak hy godsdiens diensbaar aan […]