Teks vir Sondagoggend 8September
Dr Douw se teks vir Sondagoggend se preek kom uit Spreuke 30: 1 – 33 en die teksvers is vers 24. Die tema is : Gehoorsaam die Gees sodat jy nie […]
Dr Douw se teks vir Sondagoggend se preek kom uit Spreuke 30: 1 – 33 en die teksvers is vers 24. Die tema is : Gehoorsaam die Gees sodat jy nie […]
Beide eredienste word gelei deur ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem. Die tema vir die oggenddiens is “God se geheim met sondaars” .Lees Efesiërs 1: 1-14 en die […]
Dr Douw Breed en ds Malan van Rhyn is tans in Wallis waar hulle die byeenkoms van die International Conference of Reformed Churches namens die GKSA bywoon. Hierdie konferensies vind […]
Vandag (25 Augustus 2013) was weer ‘n besondere dag vir die lidmate van ons gemeente. Eers was daar die nagmaaldiens waartydens ons geestelike versterking aan die nagmaaltafel ontvang het. Daarna […]
Die tema vir Sondagaand se nabetragtingsdiens is : “Wat rig ek in die plek van smart-monumente op ? Wat rig ek byvoorbeeld op in die plek van – biddeloosheid ? […]
Die teks vir Sondagoggend, as deel van die viering van die Heilige Nagmaal, kom uit Genesis 35 en die teksvers is vers 18 : “Maar Ragel was aan die sterf, […]
Die teks vir Sondagoggend 18 Augustus is Kolossense 1 : 18. Die vers lees : En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, […]
‘n Aksie in ons gemeente, om saam met die Fakulteit Teologie van die NWU teologiese opleiding in Gwero (Zimbabwe) via die witbordtegnologie aan te bied, is reeds ver gevorder. Die […]
Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van sr Claudia Nel Woensdag 7 Augustus in die ouderdom van byna 87 jaar. Sr Claudia was een van die eerste lidmate tydens […]
Die 50 jarige feesgeleentheid van ons gemeente is op luisterryke wyse gevier op 26 Mei met die viering van die Heilige Nagmaal en daarna ‘n ete. Gaan kyk gerus na […]