Ons kennis van God (26 Januarie 2020 – 6:30nm)
Skriflesing: Psalm 19 & Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2 Teks: Psalm 19:15 1. Die skoonheid van die natuur (vers 1-7) 2. Die waarheid van die Woord (vers 8-11) 3. Die […]
Skriflesing: Psalm 19 & Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2 Teks: Psalm 19:15 1. Die skoonheid van die natuur (vers 1-7) 2. Die waarheid van die Woord (vers 8-11) 3. Die […]
Skriflesing: 1 Timotheus 1:1-11 & Openbaring 2:1-7 Teksvers: 1 Timotheus 1:5 Sang: Ps. 47-1:1,3,4; Ps. 86-1:1,6; Ps. 119-1:35; Ps. 133-1:1,2; Sb. 2-4:1,2,3 Die tema word behandel onder die volgende hoofde: […]
Skriflesing: Romeine 10:1 tot 17 Sang: Ps. 91-1:1,8; Sb. 12-3:1,2; Ps. 90-1:1,9; Ps. 20-1:2,4 (Seënbede by bevestiging van ampsdraers); Ps. 48-1:1,5. Volg die video hieronder of luister in op die […]
Skriflesing: Josua 1:1-19 Teksvers: 9 Sang: Ps. 147-1:1,2,7; Ps. 51-1:1,8; Ps. 1-1:4; Ps. 68-1:1,9; Sb. 18-7:1,3,12. Die opdrag Die belofte Die praktyk
Skriflesing: Openbaring 1:9-20 (53 Vertaling) Sang: Ps. 75-1:2,4; Ps. 2-1:6; Ps. 72-1:1; Ps. 118-1:4,7,8. Gelei deur Dr Gerhard Meijer. U word hartlik uitgenooi om die verrigtinge te volg op die […]
Afhanklikheid en belydende loftaal by die ontmoeting Woorde van Ps. 61-1:3 en 6 voorgedra; sing Ps. 134-1:4 (p. 653) se seënbede: “Laat, HEER, u seën op ONS daal,…” (votum) Groetseën […]
Skriflesing: Openbaring 1: 1 – 8 en Openbaring 22: 6 – 13 Teksverse: Openbaring 1: 8 en Openbaring 22: 13 Sang: Psalm 118.1: 1, 13, 14; Skrifberyming 7.2: 1; Skrifberyming […]
Skriflesing: Lukas 3:23 tot 38 Sang: Sb 1-2:1,2,3; Sb 5-4:1,2; Sb 5-4:5,6; Sb 12-6:1,3,5; Lied 588:1,2,3; Sb 13-3. Volg gerus die Erediens waar u ookal is op YouTube of deur […]
Skriflesing: Jesaja 49: 1-13 Teksvers:4 Sang: Ps 122:1,2; Ps 31:15,18,19; Sb 8-1 (14):1,2. Die volgende hoofpunte word behandel: Wie is die Kneg van die Here? Soms voel dit ek werk […]