Preekskets (29 Desember 2024 – 17:30)
Filippense 1:27-2:11Matteus 10:34-42HK Sondag 52 v&a 128 ‘Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, […]
Filippense 1:27-2:11Matteus 10:34-42HK Sondag 52 v&a 128 ‘Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, […]
JOHANNES 15:1-8 ‘BLY IN MY, SOOS EK IN JULLE. NET SOOS DIE LOOT NIE UIT SY EIE VRUG KAN DRA AS DIT NIE IN DIE DRUIWESTOK BLY NIE, SO JULLE […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Vooraf: Lb. 348: 1 – 3 ‘Stille nag’; Lb. 358: 1 – 3 ‘Welkom, o stille nag van vrede’. Skriflesing: Lukas 2:1-20 Teksvers: […]
Genesis 4:1-16HK Sondag v&a 127 ‘As jy egter nie goed doen nie, lê die sonde op die loer voor die deur. Na jou is sy begeerte, maar jy moet oor […]
Genesis 38Mattheus 1:1-3 ‘Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die Seun van Abraham: Abraham het Isak verwek, Isak het Jakob verwek, Jakob het Juda en sy broers […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Psalm 103 Beleidenis: Heidelbergse Kategismus Sondag 16 v&a 42 Fokusverse:2,15-17 Sing: Sb. 5-3:1,4,5; Ps. 103-1:1,2; Ps. 68-1:9; Ps. 103-1:8,9,11. […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Jesaja 40:1 -11 en Johannes 1:19-28 Fokusverse: Jesaja 40: 3, Johannes 1:23 Sing: Ps. 108:1,2; Ps. 1:1,2; Ps. 80:1,10; […]
In Christus ons waarheid lê ons grootste vreugde! Johannes het in sy eerste twee briewe heelwat dwalings in gemeentes aangespreek. Maar in die derde brief is dit nie die geval […]
God handhaaf sy voorneme tot genade! Die Here handhaaf sy voorneme ten opsigte van die volke op die aarde. Dit sien ons deur die hele verhaal van Jona. Jona tree […]
Oggend 3 Desember 2017 Lees: Miga 4:14-5:14 Teks: vers 4a Terwyl ek midde in onvrede leef, is die Heerser-herder wat vrede is, my vrede. Die Heerser uit Betlehem […]