Christus, die Beeld van die onsigbare God… – 17 Mei 2026 – 9:00
Preekskets: Die mens is van nature ‘n beeldaanbidder. Stap deur die pilaargange van die Vatikaan, en jy sien beeldaanbidding oor eeue heen. Beelde van die vroegste Egiptiese, Skandinawiese, Griekse en […]