Die ware Christusfees (29 November 2020 – 9:00vm)
Lees: Johannes 1:14-18 Teks: 14 Sang: Ps 118-1:12; Ps 119-1:7; Ps 9-1:7; Sb 4-6. Karlize Korf doen belydenis van geloof en daar is ‘n kersprogram na die diens.
Lees: Johannes 1:14-18 Teks: 14 Sang: Ps 118-1:12; Ps 119-1:7; Ps 9-1:7; Sb 4-6. Karlize Korf doen belydenis van geloof en daar is ‘n kersprogram na die diens.
Handelinge 16:9-15Filippense 1:1-11NGB Artikel 31 ‘Ek bid juis dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in kennis en insig om die dinge wat saak maak te kan onderskei.’ DANKBAAR […]
DIE EVANGELIE VAN DIE KLIPHOOP IN DIE DAL AGOR 1. Die HERE se heilige toorn Die kliphoop in Dal Agor moet die volk Israel van die Ou Testament, sowel as […]
Lees: Handelinge 16:9-15 & Filippense 1:1-11 Belydenis: NGB Artikel 31 Teks: Filippense 1:9,10a Sang: Ps 84-1:1,2,5; Ps 100-1:1,2; Ps 100-1:3,4; Ps 134-1:4; Sb 18-7:1,3,12; Die begin van goeie werke (1 […]
Lees: Josua 7 Teks: Josua 7:26 Sang: Ps. 75-1:1-3; Ps. 86-1:6; Ps. 116-1:9,10; Ps. 33-1:11; Ps. 75-1:4-6; Die HERE se heilige toorn Die HERE se regverdige oordeel Die HERE se […]
Lees: Psalm 32 Teks: 1-5 Sing: Sb. 1-2:1,2,3; Ps. 32:3,4; Ps. 103:1,2; Ps. 67:1,2,3. Geleentheid om nabetragting te doen oor die goedheid van onse Here.
Psalm 32 ‘Ek wil jou insig gee, ek wil jou die pad leer wat jy moet loop. Ek wil jou raad gee, my oog oor jou hou.’ DIE SEËN VAN […]
Lees: Psalm 106 en Lukas 23: 39-43 Teks: Lukas 23: 39-43 Sing: Ps. 107:1,4,18; Ps. 25:2; Ps. 40:8; Sb. 6-1:1,2,5,6; Ps. 23:3; Ps. 116; Ps. 92:1,6,7. Nagmaal word gevier na […]
Psalm 106Lukas 23:39-43 ‘Dink aan my, HERE, wanneer U guns bewys aan u volk; sien na my om wanneer U hulle verlos’ (Ps. 106:4) SAAM AAN DIE KRUIS – SAAM […]
Eers as ek tot opregte aanbidding gevorder het, kan ek vir ander tot seën wees. Is ek ‘n seëndief of ‘n seënuitdeler? Jakob was in sy lewe nie regtig tot […]