Ons Koning In Sy Lyding (10 April 2020 – 9:00vm)
Lees: Matteus 27:27-37; Jesaja 52:13-53:6 Sang: Ps 111-1:1,5; Sb 12-3:1,2; Ps. 22-1:1; Sb 10-2 (Ons Vader) ; Ps 23-1:1,3 ; Sy lyding bepaal jou wêreldbeeld Sy lyding bepaal jou Godsbeeld […]
Lees: Matteus 27:27-37; Jesaja 52:13-53:6 Sang: Ps 111-1:1,5; Sb 12-3:1,2; Ps. 22-1:1; Sb 10-2 (Ons Vader) ; Ps 23-1:1,3 ; Sy lyding bepaal jou wêreldbeeld Sy lyding bepaal jou Godsbeeld […]
Dit is met leedwese dat ons bekend maak van die afsterwe van Cobus (24 Januarie 1979 – 1 April 2020), mag die Here Sy verstroosting gee aan al die geliefdes. […]
Lees: Romeine 8:18-30; NGB Artikel 13 God voorsien: deur Jesus Christus vir ‘n skepping in nood vir die kinders van die Here Klik op die skakel vir die oudiouitsending: https://kerkdienstgemist.nl/stations/559-Gereformeerde-Kerk-Waterkloofrand—Pretoria […]
Lees: Romeine 8:18-30; NGB Artikel 13 GOD VOORSIEN Ek is oortuig. Ons hoor die woorde van die apostel Paulus. ‘n Man wat se werk was om die evangelie van Jesus […]
Lees: 1 Timotheus 6:3-10,17-21; Lukas 12:13-21 Teks: 1 Timotheus 6:20a Sang: Ps. 121-1:1,4; Ps. 1-1:1,4; Ps. 63-1:3,4; Ps. 146-1:1,8; Ps. 147-1:1,3. Die ware rykdom Die gevaar van geldgierigheid Ware rykdom […]
Lees: 1 TIMOTHEUS 6:3-10,17-21; LUKAS 12:13-21 O TIMOTHEUS, BEWAAR JOU PAND! Ek gaan op reis en ek vat saam. Dit laat jou gedagtes teruggaan na die speletjie uit jou kinderdae. […]
Lees: Johannes 3:1-8; 1 Korintiërs 12:1-11 Belydenis: NGB Artikel 11 DIE PERSOON VAN DIE HEILIGE GEES Wie is die Heilige Gees? Kort en kragtig word dit in ons geloofsbelydenis gestel: […]
Lees: Johannes 3:1-8; 1 Korintiërs 12:1-11 Belydenis: NGB Artikel 11 Sang: Ps 21-1:1,9; Ps 43-1:1,4; Ps. 20-1:1,4; Ps. 23-1:1,3; Die werk van die Heilige Gees Die gawes van die Heilige […]
Lees: Johannes19:25-27; 1 Timotheus 5:1-16 Sang: Ps. 27-1:1,6; Ps. 77-1:1; Ps. 22-1:1; Ps. 133-1:1,2; Ps. 2-1:1,6; Oog vir die moeder Oog vir die vrou Oog vir mekaar
Lees: Johannes19:25-27; 1 Timotheus 5:1-16 IN DIE OOG, IN DIE HART In Johannes 19 hoor ons die derde kruiswoord van ons Here Jesus Christus. Hy sien sy moeder, Maria, raak. […]