Glo met jou oë (18.30 – 22 Oktober)
Ds Petrus van Blerk van die GK Rietvallei lei vanaand (22 Oktober) se erediens. Die tema van die erediens is “Glo met jou oë” en word behandel aan die hand […]
Ds Petrus van Blerk van die GK Rietvallei lei vanaand (22 Oktober) se erediens. Die tema van die erediens is “Glo met jou oë” en word behandel aan die hand […]
Dr Douw is tans in Europa waartydens hy die konferensie te Wittenberg (Duitsland) mb.t. die Hervorming namens die GKSA sal bywoon en take gaan verrig as lid van een van […]
Vir vanaand se erediens ruil dr Douw en ds Christo Swanepoel van die Gk Lyttleton, kansels. Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Hebreërs 11:1 tot 10 en Hebreërs 12:1 […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 15 Oktober se erediens is 1 Samuel 8 met vers 19 as teksvers. Die tema is : “Om te reformeer moet ek reformeer”. Die volledige preekskets […]
Die tema vir vanaand 8 Oktober se erediens is :“In konfrontasie met die owerheid gehoorsaam aan die ware Regeerder.” Die Skriflesing is vanaand Ester 2:1 tot 3:6 met vers 3:4 […]
Die tema van die erediens (oggend van 8 Oktober), “In die sorg van die God van vrede wanneer ek faal in my heiligmaking”, word behandel aan die hand van 1 […]
Br. Juan Mienie, lidmaat en ouderling van ons gemeente, gaan vanaand vir ons voor in die erediens. Die tema van die erediens word behandel aan die hand van Esra 8 […]
Die tema vir vanoggend 1 Oktober se erediens is: “Luister met onderskeiding in die bedeling van Christus se koningsheerskappy” en die Skriflesing is 1 Korintiërs 14:1 tot 3 en 1 […]
Die Skriflesing vir vanaand 24 September se erediens is Psalm 122 met vers 9 as teksvers en die tema word aan die hand daarvan hanteer. Ons sing vanaand Psalm 48:1 […]
Die Skriflesing vir vanoggend 24 September se erediens is 1 Tessalonisense 5:1-11 met vers 5 as teksvers. Die tema van die diens is : “Ons is kinders van daardie dag” […]