Nicea [4a] – Verwonderd oor die opstanding van Jesus Christus (23 Februarie 2025 – 17:30)
Lees: 1 Tessalonisense 4:13-18; 1 Korinthiërs 15:1-11 Teks: 1 Korinthiërs 15:4 Belydenis: Nicea [4a] Sing: Ps 145-1:1,2,12; Ps. 16-1:1,3; Ps. 16-1:4,5; Sb. 7-1:1,2,3; Die regstreekste uitsending kan hier gevolg word.