Uitstappie na die Kerkmuseum te Nylstroom
Op Saterdag 13 Oktober het ‘n bussie met ‘n aantal van ons gemeentelede op ‘n lekker uitstappie gegaan om die Kerkmuseum in Nylstroom te besoek. Dit was baie gesellig en […]
Op Saterdag 13 Oktober het ‘n bussie met ‘n aantal van ons gemeentelede op ‘n lekker uitstappie gegaan om die Kerkmuseum in Nylstroom te besoek. Dit was baie gesellig en […]
Op 26 Augustus het ons gemeente ‘n heerlike Jubelfees gehou ter ere van Dr Douw se 60ste verjaardag en sy 30 jaar in die bediening. Dit was ‘n glansryke geleentheid […]
Verlede Sondag het die diakonie die gemeente getrakteer op ‘n skaapbraai ete. ‘n Groot aantal lidmate het heerlik gesmul en gesellig verkeer. Die geld wat hulle ingesamal het, gaan gebruik […]
Die Gemeente het Saterdagaand 19 Mei ‘n uiters suksesvolle veiling van goedere en dienste wat deur gemeentelede geskenk is, gehou. Die fondse wat ingesamel is, is geoormerk vir verskillende aksies […]
Sondag 27 Mei 2012 na die Erediens Ons is dankbaar vir die geweldige positiewe reaksie wat van die gemeente ontvang is en daarom gaan ons voort met die funksie. Die […]
Liewe broeder en suster, Onthou die Belofteveiling Saterdag, 19 Mei 2012. Die verrigtinge begin om 18:00 hier in die Kerksaal met heerlike wyn en kaas en ander happies en die […]
Lees Johannes 21:1-14 Teks: vers 13 Jesus versterk werklik sy volgelinge. Inleiding: Soms word gesê dat Johannes 21 maar ʼn terloopse nagedagte is. Johannes se evangelie het reeds ʼn hoogtepunt […]