OGGEND 15 APRIL 2012
Lees Johannes 20:19-31 Teks: vers 29b Sékerheid is lofwaardig, nie twyfel en betwyfeling nie. Anders as wat Jesus leer, word twyfel en betwyfeling tans aangeprys. Dit gebeur deesdae dikwels […]
Lees Johannes 20:19-31 Teks: vers 29b Sékerheid is lofwaardig, nie twyfel en betwyfeling nie. Anders as wat Jesus leer, word twyfel en betwyfeling tans aangeprys. Dit gebeur deesdae dikwels […]
Ná die opstanding is alles radikaal anders. Inleiding: Wanneer ons Here die aand ná die opstanding kom en in die midde van sy dissipels staan, word dit duidelik dat alles […]
Hy wat daar in sy bebloede toestand voor Pilatus staan, Hy is ons Koning. Die bebloede Een, juis Hy is die Koning wat gekom het. Wanneer Pilatus op die regbank […]
Juis omdat Hy ons Hoëpriester is, ontvang ons volmaakte versoening Lees Johannes 18:12-24 Teks vers 13 In Johannes 18:13 word beklemtoon wie hoëpriester was in die jaar toe die Here […]
God se erfgename leef in (ware) weelde en is nie van krummels afhanklik nie. Lees Rigters 1:1-7 Teks: vers 7 Die aanslag teen die erfgename is: “Maak hulle van krummels […]
Insig in die gesag waarmee Jesus optree, verander jou lewe. Lees Lukas 7:1-10 Teks: vers 9 Insig in die gesag ágter Jesus se gesag, lei tot ʼn nederige afhanklikheid. Jesus […]
Op ʼn helder insig en ʼn helder belydenis volg die sien van groter dinge. Lees Johannes 1:43-51 Teks: vers 51 Gelowiges moet nie volstaan met ʼn helder insig en ʼn […]
Die gemeente het die jaar se aktiwiteite begin met ‘n “Afskopfunksie” waartydens daar geld vir Bybelverspreiding ingesamel is. Hieronder is fotos wat tydens die funksie geneem is. [nggallery id=1]
Wie deur die Gees helder sien, bely ook helder. Lees Johannes 1:19-42 Teks: vers 29 Die Gees is die een wat my helder laat sien. Ons het juis in hierdie […]
Lees 1 Petrus 1:1-9 Teks: vers 8-9 Deur beproewings sorg God dat daar heerlike bevindings oor my geloof gemaak sal word wanneer Christus sigbaar word. Mense aan wie God […]