OGGEND 29 JANUARIE 2012
Lees 2 Tessalonisense 2 Teks: vers 2 Hou jou by die geopenbaarde feite aangaande die wederkoms sodat jy sonder verwarring en kommer daarna mag uitsien. ʼn Gebrek aan feite aangaande […]
Lees 2 Tessalonisense 2 Teks: vers 2 Hou jou by die geopenbaarde feite aangaande die wederkoms sodat jy sonder verwarring en kommer daarna mag uitsien. ʼn Gebrek aan feite aangaande […]
Lees Eksodus 16 Teks v. 33 Maak seker dat die inligting wat jy stoor, “verwerk” is – in geloof verwerk is. As jy “onverwerkte” inligting stoor, sal jy altyd soos […]
Lees Psalm 65 Teks: v. As die realiteit van jou verhuising tot jou deurgedring het, sal jy met sekerheid oorvloed van God verwag. Gelowige, laat die realiteit tot jou deurdring: […]
OGGEND BESONDERHEDE Skriflesing: Lees: Spreuke 20:1-17 Sing: Ps. 98:1, 2 (Omd) Ps. 34:2, 5 Ps. 72:10,11 Ps. 90:1, 9
Lees Spreuke 20:1-17 Teks Spreuke 20:4 Hulle vir wie God in die mees ongunstigste omstandighede “geploeg” het, let noukeuring op hulle ploegwerk. Mense benader die nuwe jaar dikwels baie vroom, […]
Oggend besonderhede Skriflesing: Lees: Esegiël 9:4 Tema: Troosboodskap aan gelowiges van alle tye: God bestier red keer op keer. Sing: Ps. 84: 1 + 2 Ps. 19: 6 + 7 […]
Lees Daniël 7:13-14 en Markus 10:35-45 Teks Markus 10:45 Omdat die Seun van die mens se koms so radikaal anders was, is ons radikaal anders. Inleiding: Ons begryp dikwels nie […]
Lees Genesis 46:1-27 Teks: Genesis 46:3 Naby die Verbondsgod leef ek vry van grense waarvan Hy my vrygemaak het. Daar is grense wat die vryheid wat God aan jou gee, […]
Lees 1 Tessalonisense 4:13-18 Teks: vers 13 Beantwoord die feitlikheid van die dood met die feite van die wederkoms. Erken eerlik dat baie antwoorde op die dood van troosteloosheid spreek. […]
Lees Kolossense 3:1-17 Teks: vers 4 Jou verborge lewe saam met Christus in God moet reeds nou gestalte kry. Jy, Gelowige, het ʼn verborge lewe – ʼn lewe saam met […]