Preekskets Oggend 23 Oktober 2011
Lees Matteus 24:36-51 Teks: Vers 42 As ek verstaan en wakker is, sal ons Here se terugkoms die een enkele faktor wees wat nou rigting gee aan my lewe. Dan, […]
Lees Matteus 24:36-51 Teks: Vers 42 As ek verstaan en wakker is, sal ons Here se terugkoms die een enkele faktor wees wat nou rigting gee aan my lewe. Dan, […]
Lees Ester 8, 9, 10 Teks Ester 10:1 Waar is God wanneer alles weer terugkeer na “normaal”? Wanneer alles terugkeer na “normaal”, ontstaan die vraag gou: Waar is God?” Ná […]
Lees Ester 5, 6, 7 Teks: Ester 6:1 Waar is God as my wyse optrede (in vertroue op Hom) nie die verlangde uitslag waarborg nie? Al vertrou ek God, het […]
Lees Ester 2 Teks: Vers: vers 10 Waar is God as sy kinders magteloos en boonop swak is in ʼn baie sterk wêreld? Dit is nie so maklik om Hadassa […]
Lees Ester 1 Teks: vers 22 Vir dwase regeerders is dit “business as usual”. Waar is God dan? Oppervlakkig gesien, is dwase regeerders onstuitbaar. Het u gemerk hoe die heerlikheid […]
Lees 2 Konings 4:1-7 Teks: vers 1 Hulle wat in God se guns is, kom sonder aanbod om met sy guns volgemaak te word. Dit is in die wyse waarop […]
Lees 2 Konings 4:1-7 Teks: vers 4 God versterk sy kinders deur baie persoonlik te voorsien. God gebruik my persoonlike nood om te voorsien. In die tyd toe Elisa opgetree […]
Lees Johannes 2:13-25 Teks: vers 24 Die Here het nie gekom om beoordeel te word nie, maar om Homself aan beoordeeldes te verbind. As beoordeeldes die beoordelaars wil wees, is […]
Lees Openbaring 18:21-19:5 Teks: 19:5 Die Here hoor deur geraas heen, maar kan ons? Inleiding: Uit die Skrif is dit duidelike dat die Here sy kinders deur baie soorte “geraas” […]