Skep moed en bou aan die tempel van die Here – 21 Junie 2026 – 09:00
Prediker: Ds. Neville Boy | Kerk: GK Waterkloofrand | Datum: 21 Junie 2026 om 09:00 | ▶ Kyk op YouTube Die moedeloosheid oor die tempel Die Here se opdrag: Skep […]
Prediker: Ds. Neville Boy | Kerk: GK Waterkloofrand | Datum: 21 Junie 2026 om 09:00 | ▶ Kyk op YouTube Die moedeloosheid oor die tempel Die Here se opdrag: Skep […]
Dominee: Ds. Lourens du Plessis | Kerk: GK Waterkloofrand | Datum: 14 Junie 2026 om 17:30 | ▶ Kyk op YouTube Owerhede is deur God ingestel, en ook uiteindelik aan […]
Dominee: Ds. Lourens du Plessis | Kerk: GK Waterkloofrand | Datum: 14 Junie 2026 om 09:00 | ▶ Kyk op YouTube In die aangesig van die doo den volksuitwissing, roep […]
Wanneer Paulus vanuit die dodesel vir Timoteus skryf, pen hy van die mees dringende woorde moontlik vir sy jong medewerker neer. In 2 Timoteus 3 vind ons niks minder nie […]
Dikwels kan die mens nie verstaan dat Christus alleen die verlossing vir ons volbring hetnie.Baie mense verstaan hul verlossing verkeerd, en wil ‘n deel – of die geheel van hulverlossing […]
Dit is ongelukkig so dat die leer rondom die sakramente baie twis in die kerkgeskiedenisontketen het. Dit is ingestel as tekens en seëls van die verbond, gegee om ons teversterk […]
Jesus waarsku sy kerk ernstig: “Pas op vir die vals profete.” Hulle lyk dikwels soos skape, praat mooi, klink vriendelik en laat mense gemaklik voel, maar van binne is hulle […]
Preekskets: Die mens is van nature ‘n beeldaanbidder. Stap deur die pilaargange van die Vatikaan, en jy sien beeldaanbidding oor eeue heen. Beelde van die vroegste Egiptiese, Skandinawiese, Griekse en […]
“Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.” (Johannes 14:1) Die dissipels se harte was vol vrees en onsekerheid. Jesus praat van sy vertrek, […]
Getuigskrifte is belangrike dokumente. Dit gee ‘n indruk van die werksetiek van ‘n betrokke persoon en die aanbeveling van ‘n derde, of selfs vierde party kan vir jou dikwels ‘n […]