Preekskets (4 April 2021 – 06:30vm)
1 Johannes 3 – HK Sondag 13 ’Hieraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die Duiwel is: Wie nie doen wat reg is nie, is […]
1 Johannes 3 – HK Sondag 13 ’Hieraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die Duiwel is: Wie nie doen wat reg is nie, is […]
Lees: Johannes 11:17-44 & Johannes 12:1-11 Teksverse: Johannes 11:25,26 Sang: Ps. 118:1,12,13; Sb. 12-3:1,2; Ps. 38:1,17; Ps. 97:1,7; Sb. 17-1:1,5,6; Ps. 48:1,4,5. Ons geloof in die opstanding Ons lewe deur […]
Johannes 11:17-44 & Johannes 12:1-11 ‘Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal leef, al het hy ook gesterf; en elkeen wat leef en in My […]
Skriflesing: Psalm 22:12-27; Johannes 19:17-29; Teks: Johannes 19:30 Sang: Sb. 5-2:1,2,3; Ps. 22-1:5,6,7; Ps. 69-1:9; Sb.10-2 – Onse Vader; Ps. 72-1:1,10,11; Sy dors – ‘TOE JESUS DIE SUUR WYN GENEEM […]
Psalm 22:12-27 Johannes 19:17-30 ‘Toe Jesus die suur wyn geneem het, sê Hy: “Dit is volbring!” En Hy het sy kop vooroor gebuig en sy gees oorgegee.’ ‘Dit is volbring!’ […]
Skriflesing: Johannes 10:1-21; Psalm 23 Teks: Johannes 10:11 Sang: Ps. 149:1,2,3,4; Ps. 23:1,2; Sb. 16-1:4,5,6,7; Ps. 21:1,3,9. Die persoon van die Goeie Herder Die taak van die Goeie Herder Die […]
Johannes 10:1-21Psalm 23 ’Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.’ JESUS CHRISTUS ONS OPPERHERDER Jesus vertel vir die mense wie Hy is […]
Skriflesing: Psalm 22:1-11, Mattheus 26:36-46; 27:45-50 Teks: Ps. 22-1:1,2 Sang: Sb. 1-2:1,2,3; Ps. 65:1,2; Ps. 22:1,2; Ps. 42:1,5; Ps. 23:3; Ps. 116; Ps. 147:1,2,7. Die ergste vloek Die diepste punt […]
Psalm 22:1-11, Mattheus 26:36-46; 27:45-50 ‘Teen ongeveer die negende uur het Jesus met ‘n harde stem uitgeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtáni?” Dit beteken ‘My God, my God, waarom het U […]
Johannes 1:19-37,HK Sondag 11 ’Toe Jesus verbyloop, het hy stip na Jesus gekyk en gesê: “Kyk, die Lam van God!” Die twee dissipels het hom dit hoor sê, en hulle […]