Post Archives

Admin
June 26, 2020

Preekskets (28 Junie 2020 – 9:30vm)

Markus 1:16-39 ‘Hulle was verwonderd oor sy lering, want Hy het hulle geleer soos iemand met gesag, en nie soos die skrifkenners nie.’ JESUS CHRISTUS MAAK JOU VRY Die evangelie van Markus is die kortste evangelie. Dit het wel ‘n duidelike doel: Bekend maak wie Jesus is. Die sentrale vraag in die evangelie is: Wie […]

June 19, 2020

Preekskets (21 Junie 2020 – 6:30nm)

Psalm 127 ‘Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly, brood van smarte eet — net so goed gee Hy dit aan sy beminde in die slaap!.’ DIE MENS SE LEWE VOOR DIE HERE Psalm 127 gaan oor ons lewe hier op die aarde. Dit gaan oor dit waarmee ons besig is. Dit is ‘n feit […]

June 19, 2020

Die mens se lewe voor die Here (21 Junie 2020 – 6:30nm)

Lees: Psalm 127 Belydenis: NGB Artikel 24b Teks: Psalm 127:2 Sing: Ps 33-1:1,6,11; Ps 127-1:4; Sb 10-1:1,2,3,4; Ps 128-1:1,2,3,4; Doelloos goddeloos Rustig gelowig

June 19, 2020

Preekskets (21 Junie 2020 – 9:30vm)

Psalm 123 ‘Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — so is ons oë op die HERE onse God.’ DIENSBAAR MET DIE OË OP DIE HERE In Psalm 123 word daar vier keer verwys na […]

June 19, 2020

Diensbaar met die oë op die Here (21 Junie 2020 – 09:30vm)

Lees: Mattheus 20:20-28 & Psalm 123 Teks: Psalm 123:2 Sang: Ps 47-1:1,4; Ps 51-1:1; Ps 2-1:6; Ps 123-1:1,2; Sb 15-1:1,2,3,4; Gerig op die Almagtige God Gefokus op die werke van Sy hande Versadig deur Sy genade

Page 163 of 349