Post Archives

Admin
May 15, 2020

Die Brandende Kandelaar

Lees: Sagaria 4 Teksverse: 2,3 Sang: Ps. 24-1:1 & Sb. 12-3:1,2; Ps. 69-1:1,9; Ps. 68-1; Sb. 10-2:1 (Onse Vader); Ps. 33-1:1,6,11. Deur sy krag Deur sy middele Op basis van die Bron Luister in op Waterkloofrand se webblad byhttp://www.waterkloofrand.org.za

May 15, 2020

Preekskets (17 Mei 2020 – 9:30vm)

  Sagaria 4 “Hier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige” DIE BRANDENDE KANDELAAR Die engel skud vir Sagaria wakker met die vraag: Wat sien jy? Hy sien iets wat kom uit die tyd voor die […]

May 13, 2020

Troosdiens – Hannes Nel

Die diens word waargeneem deur ds Gerben Meijer op 16 Mei 2020 om 11:00 uur vanuit die Gereformeerde kerk Waterkloofrand. As gevolg van die huidige pandemie word versoek dat wysheid aan die dag gelê word, deur nie die diens in die kerk by te woon nie, om u self en spesifiek andere te beskerm, bewyse […]

May 9, 2020

My Identiteit In Jesus Christus (3 Mei 2020 – 6:30nm)

Lees: Johannes 1:1-14; 1 Johannes 2:3-17 Teks: Johannes 1:6-9 Sing: Sb. 2-7:1,2,3 (wysie ps 147); Ps. 2-1:6 (tweede melodie); Ps. 75-1:4; Ps. 98-1:1,4; My Identiteit In Jesus Christus God is die Ware Lig Ons wandel in die Ware Lig God getuig van die Ware Lig

May 9, 2020

Preekskets (10 Mei 2020 – 6:30nm)

Johannes 1:1-14; 1 Johannes 2:3-17 ‘EN DIE WOORD HET VLEES GEWORD EN ONDER ONS KOM WOON, EN ONS HET SY HEERLIKHEID AANSKOU, ‘N HEERLIKHEID SOOS DIÉ VAN HOM WAT UNIEK VERWEK IS DEUR DIE VADER — VOL GENADE EN WAARHEID.’ MY IDENTITEIT IN JESUS CHRISTUS Regoor die wêreld word daar elke dag duisende babas gebore. […]

Page 166 of 348