Afskopfunksie Sondag 24 Februarie
ONTHOU 24 FEBRUARIE Hoekom? Want dis Nagmaal en Nabetragting En DIE GROOT SKOP! Wat word geskop? Die jaar. Ons skop die jaar af. Mens noem dit afskop. Het jy iets […]
ONTHOU 24 FEBRUARIE Hoekom? Want dis Nagmaal en Nabetragting En DIE GROOT SKOP! Wat word geskop? Die jaar. Ons skop die jaar af. Mens noem dit afskop. Het jy iets […]
Riglyne vir Bybelstudie met die oog op Sondag 17 Februarie 2019. Lees Johannes 6:22-48 soos hier onder weergegee, sorgvuldig deur. 22 Die mense wat oorkant die see was, het gesien […]
Vanaand 17 Februarie se Skriflesing is Handelinge 27:13 tot 44 met die klem op vers 23. Die tema is :” Vertroue in die Here en getuienis aan ander is nou […]
Die Skriflesing vanoggend 17 Februarie is Johannes 6:22 tot 48 met die klem op vers 37. die tema is: “Uitverkiesing: sekerheid in die Vader se gee-aksie en trek-aksie”. Omdat ek “gegee” […]
Die Skriflesing tydens vanaand 10 Februarie se erediens is Eksodus 14 met die klem op vers 13 en aan die hand daarvan word die tema : “Vir die Here is […]
Die Skriflesing vir vanoggend 10 Februarie is 1 Petrus 1:1 tot 9; 17 tot 21 en 2:1 tot 5 met die klem op 1 Petrus 1 vers 2. Die tema […]
Bybelstudie met die oog op Sondag 10 Februarie Lees 1 Petrus 1:1-2 sorgvuldig deur soos dit hier onder weergegee word vanuit die Direkte Vertaling. 1 Petrus 1:1-2 1 Petrus, ‘n […]
Die tema van die erediens vanaand 3 Februarie is :“God bewaar sy kerk wanneer die waarheid van die Heilige Gees ondermyn word”. Die ondermyning van die waarheid. Die blootlegging van […]
Die Skriflesing tydens die erediens vanoggend 3 Februarie is Efesiërs 1:3 tot 6 en Romeine 3:9 tot 31 met die klem op Romeine 3 vers 19. Die tema van die […]
I had never been very close with my own mother growing up. When I lost her to cancer at the tender age of 8, I had always wished that we […]