Fotos van Kersprogram op 11 November
Ons gemeente het Sondagaand 11 November (vanaf 18.00) ons jaarlikse Kersprogram aangebied. Die program self kan u by “Sketse” op ons voorblad vind. Die hele program, wat voorafgegaan is met […]
Ons gemeente het Sondagaand 11 November (vanaf 18.00) ons jaarlikse Kersprogram aangebied. Die program self kan u by “Sketse” op ons voorblad vind. Die hele program, wat voorafgegaan is met […]
Riglyne vir die Bybelstudie van Donderdag 22 November 2018 Lees Markus 1:1-8. 1 Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só: 2 In die boek van die […]
Vanoggend 18 November se erediens is ‘n Nagmaaldiens. Die volledige liturgie en preekskets vind u deur te klik op Sketse op ons voorblad. Die Skriflesing is Lukas 7:36 tot 50 […]
Vanaand 11 November om 18.00 se erediens sentreer om die Kersgebeure van meer as 2000 jaar gelede. Die Skriflesing is Lukas 1:5 tot 18 en Lukas 1:26 tot 38 met […]
Die Skriflesing op 11 November se erediens om 9.00 en as hoogtepunt van die diens is 2 Petrus 3:1 tot 18 en die tema is : “Gelowige pessimisme en optimisme […]
Die liturgie vir die erediens en die kersprogram van 11 November om 18.00 vind u as u hierbo op Sketse klik
Vanaand se diens is ‘n ruildiens met die Gk Lyttleton en gevolglik lei ds Christo Swanepoel die erediens. Die Skriflesing is Psalm 21 en die tema is :”God se oorwinning […]
Ds Christo Swanepoel preek vanaand uit Psalm 21 U kan gerus volg deur op die pyl te klik.
KERSPROGRAM Sondag 11 November 2018 om 18:00 U word hartlik uitgenooi na ons gemeente se jaarlikse Kersprogram op Sondagaand 11 November om 18:00. Benewens die boodskap en hartlike samesang, tree […]